SKOOL: Drie Ovies gekies vir die bullespan

Baie geluk manne, julle maak ons so trots en ons wens julle alles van die beste toe.

Die volgende drie seuns is gekies vir die IPT-Bullespan wat gedurende Oktober aan ’n interprovinsiale toernooi in Durban gaan deelneem.

Baie geluk manne, julle maak ons so trots en ons wens julle alles van die beste toe. Trotse Ovies!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button