SKOOL: Ovies-leerder verteenwoordig land by Statebondspele
Ons is trots op jou Talita!
Talita Vermaak verteenwoordig Suid-Afrika by Statebondspele Skaaktoernooi in Indië.
Ons is trots op jou Talita!
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
