Kom kyk en luister – vermaak vir die naweek
Vermaak in en om Pretoria hierdie komende naweek.

Rekord bring jou elke week nuus oor komende vertonings en vermaak!
– Kyk hierdie naweek uit vir Drie van die Bestes met Mathys Roets, Germandt Geldenhuys en Danie Niehaus op 4 September om 16:00 by Atterbury Teater
– Park Acoustics is weer aan die gang in Tierpoort. Kom luister na Spoegwolf en Die Heuwels Fantasties op 4 September.
– Aardklop Pronk Podium se semi-finaal en finaal is tans op die planke by Atterbury Teater – gaan kyk gerus na ons jong talent.
– En moenie Die LIG konsert op Saterdag, 3 September by die Soltech kampus in Monumentpark misloop nie. Monique Steyn en Erik Holm vat hande met vele ander om lig aan gestremdes te bring.
Lees meer

ALSO READ: Gin is a win this month
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerf: Rekord
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
