VIDEO VAN DIE DAG: Ontmoet die Afrikaanse Russe!

Ses studente wat Afrikaans studeer by Lomonosov Moscow Staatsuniversiteit, besoek die FAK (1-14 Februarie 2017) om meer te leer van die Afrikaanse taal en kultuur.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Back to top button