HTS Tom Naudé 75-Jaar Herdenking

HTS Tom Naudé groter en beter oor die jare

Maretha Swanepoel

1950-1959:
• 1950: Tom Naudé begin amptelik by die Lugmagbasis met dr. P.A. Conradie as hoof, 30 seuns en ses personeellede.

1960-1970:
• 1962: Tom Naudé skenk die skeepsklok aan die skool.
• 1964: Hoeksteen gelê voor die nuwe kampus in Potgieterrylaan.
• 1967: Tommie-atlete maak geskiedenis toe hulle die Interhoër vir die eerste keer wen.
• 1968: Tom Naudé wen die Administrateursbeker vir gimnastiek.
• 1969:  Senator Tom Naudé sterf.
• 1969: Begrafnis van Senator J.F (Tom) Naudé.
• 1970: Die skool se verjaarsdag word gevier met ‘n kransleggingseremonie by Tom Naudé se graf.

1971-1980:
• 1971: HTS Tom Naudé word die eerste tegniese skool wat die gesogte Administrateursbeker vir rugby wen.
• 1971: HTS Tom Naudé bied die interbond-atletiekbyeenkoms vir sewe bonde van Noord-Transvaal aan.
• 1973: Bokkesport-byeenkoms word saam met Hoër Handelskool gehou.
• 1975: Die skool se 25ste bestaansjaar word herdenk.
• 18 September 1976: Tom Naudé wen die Kadet en Orkeskompetisie vir Verre-Noord.

1980-1989:
• 1980: Die hoofhek word gerestoureer.
• 1980: 30ste bestaansjaar.
• 1981: Groentjiekonsert en oueraand vir gr. 8-leerders word vir die eerste keer by Tom Naudé gehou.
• Hennie Olivier is die eerste oud-leerder van Tom Naudé om op die skool se beheerliggaam te dien.
• 1982: Bernadette Hornigold word die eerste meisie om by Tom Naudé in te skryf.
• 1984: Inwyding- en naamgewingfunksie van Steve Naudé Hindernisbaan vind plaas.
• 1985: Gawie Theron Rekenaarsentrum word ingewy.
• 1986: Eerste Marius Lengton Gedenkatletiekbyeenkoms.
• 1987: Ferdie Liddle aangestel as Adjunkhoof.
• 1988: Tom Naudé se A-jukskeispan maak geskiedenis deur die Verre-Noord afdeling van die Direkteurstrofee te wen.

1990-1999:
• 1990: Oud-leerder George Knell oorhandig ‘n Kanselbybel met ‘n leeromslag en skoolwapen op aan die skool.
• 1991: Die kasteelhek is amptelik in gebruik geneem en deur Hendrik Ehlers (hoofseun) en Stephanie van Schalkwyk (hoofmeisie) oopgesluit.
• 1994: Eerste kaskarwedren onder leiding van Barry de Vos vind plaas.
• 1995: Verkiesing van Mnr. en Mej. Tom Naudé. Seniors: Frans Maritz en Katinka Pouw. Juniors: Renier Pieterse en Annemarie Laubscher.

2000-2020:
• 2003: Die nuwe snoepie, Die Tommietrommel word amptelik in gebruik geneem.
• 2003: Die eerste Abraham Jacobs rugbydag.
• 2003: Preller se 65ste verjaarsdag.
• 2007: Carla de Jager neem deel aan die SA Kampioenskappe van Uitvoerende Kunste.
• 2008: Tom Naudé is die eerste T TEP skool nadat hy deel geword het van T TEP Paneelklop en Spuitverf komponent.
• 2009: Boet Hough is op 85 oorlede.
• 2010: Inwyding van T TEP Paneelklop vind plaas.
• 2012: Ferdie Liddle word aangewys as die voorsitter van NAST.
• 2013: Cois Armer skryf die kurrikulum vir die nuwe wiskunde vir tegniese skole.
• 2016: Piet Holtzhausen word as hoof aangestel.
• 2021: Vanessa Kachelhoffer word as hoof aangestel.

Spogmatriekuitslae in 2024. Foto: Verskaf

Aan die stuur van die groot Tommie-tier

Maretha Swanepoel

Oor die afgelope 75 jaar was daar slegs 10 hoofde waarvan die huidige hoof, Vanessa Kachelhoffer die eerste vrou is. Hoër Tegniese Skool Tom Naudé is amptelik op 12 Augustus 1950 deur adv. C.R. Swart in sy hoedanigheid as Minister van Onderwys op die ou lugmagbasis geopen.
Dr P.A. Conradie started a technical school in the then Pietersburg on April 11, 1950 with 30 boys, five staff members, one clerk and one housemother on the instructions of the Department of Education, Arts and Science. At the beginning of the second term, Dr P.A. Conradie wondered for a moment whether it might be an April fool’s joke. “When I met Uncle Tom Naudé, I realised that the Lord ordained the diversity of peoples and nations, but also a diversity of individual talents.”
HTS Tom Naudé is vernoem na mnr. J.F.T. (Tom) Naudé, die destydse Speaker van die Volksraad. Die Naudé-familiewapen in ‘n vereenvoudige vorm word as HTS Tom Naudé se skoolwapen gebruik. Die stadsraad het toestemming gegee dat die leuse van die destydse Pietersburg ‘Labor Omnia Vincit’ (Werk oorwin alles) as skoolleuse gebruik mag word.
The school’s birthday is celebrated on April 15, which was also the birthday of the school’s patron, the late Senator J.F.T (Tom) Naudé.

Dr. P.A. Conradie (1950 – 1959).

• Dr. P.A. Conradie (1950-1959)
Die skoolsaal is na hom vernoem en heet die dr. P.A. Conradie Skoolsaal. In sy tyd as hoof voltooi die eerste nege gr. 12-leerders hulle skoolopleiding.

• S.C.M. (Steve) Naudé (1960-1965)
The obstacle course was named the Steve Naudé Obstacle Course and was put into use on March 24, 1984. The school newspaper, Tom-Tom, makes its first appearance during the time that Naudé was principal. Tom Naudé THS breaks the first sod on the new school grounds.
The school receives an honour roll of the 1964 matriculation class.

J.F.T. (Tom) Naudé, J.G. (Gawie) Theron en hoofseun Henno Venter (1966).

• J.G. (Gawie) Theron (1965-1968)
Tydens sy termyn skuif die skool na die nuwe terrein. Die rekenaarsentrum word die Gawie Theron Rekenaarsentrum gedoop en is op 9 November 1985 in gebruik geneem. In Maart 1967 slaag Tom Naudé daarin om vir die eerste keer die Interhoër te wen.

• Z. L. Benadie (waarnemend) (1968)

• M.J. (Boet) Hough (1969-1979)
The shooting range is named after Hough and is called the Boet Hough Shooting Range. The range is officially opened on May 30, 1990. Tom Naudé wins the Administrators Cup in rugby and becomes the first technical school to achieve this feat.

• F.P.Z Smit (acting) (1980)

• F.T. (Ferdie) Preller (1980-2003).

Die Steve Naudé Hindernisbaan word ingewy.
Die Gawie Theron Rekenaarsentrum word in gebruik geneem. Spreiligte op die A-veld word in gebruik geneem.
Die Boet Hough Skietbaan word amptelik in gebruik geneem. (Die naambord is tans in die matriektuin).

F.P. Liddle (2004–2012).

• F.P. (Ferdie) Liddle (2004-2012)
Liddle works with Toyota to register Tom Naudé THS as a T TEP school. He was a campaigner for technical skills development and technicians’ rightful place in society. He was appointed as the chairman of NAST.

• F.J. (Sweis) Armer (waarnemend): (2013-2015)

Ansie en Piet Holtzhausen (2016-2020).

• G.P. (Piet) Holtzhausen (2016–2020)
Gedurende sy termyn het mnr. Holtzhausen die Bosveld Intervarsity-tradisie voortgesit.

• Vanessa Kachelhoffer (2021-current)
Names a square on the school grounds after Ferdie Preller, The Ferdie Preller Square (Ferdie Preller-Plein). She develops and improves the school grounds, and applies a holistic approach to the development of each child. Name tags for class teachers are implemented, sign boards are placed on the school grounds and evacuation plans are put on all porches.

Die skoolgebou word oorgeverf en die werkswinkels word opgeknap. Die badkamers word opgeknap en vernuwe. Die ingangsportaal word gemoderniseer met ‘n waterfontein by die skool se ingang. Die blou afdakke by die oop pawiljoen word opgesit.

Ryk geskiedenis in bakens by dié tegniese hoërskool

Maretha Swanepoel

Tom Naudé Borsbeeld:

Die borsbeeld staan tans in die voorportaal van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé. Die borsbeeld is deur Coert Steynberg gemaak.

Malherbe Bust:

On November 13, 1981, a bust of D.F. Malherbe, created by sculptor Eben Germishuys, and by Prof G.P. Nel of the University of Pretoria, was unveiled in front of the school. This statue stands in the garden in front of the main building.

Tom-Tom:

Die 21-jaar gedenkuitgawe van die Tom-Tom word in Junie 1983 uitgegee. Die redakteur, L.M. Peyper oorhandig die eerste eksemplare aan dr. P.A. Conradie (eerste hoof), M.J.H. (Boet) Hough (vierde hoof) en F.T. (Ferdie) Preller (hoof in 1983).

Floodlights on the A-field (May 12, 1986):

As part of the town’s centenary year celebrations, a seven-a-side rugby tournament is being held for four primary schools and eight high schools. It was part of the inauguration of the new floodlights at the A-filed. After 36 years, the light poles and floodlights needed maintenance. Vanessa Kachelhoffer, current principal, raises money for new floodlights and a group of former Tommies make this possible through a donation to replace the floodlights. The new floodlights were installed in February 2023 at the A-field.

Beeld van Voortrekkerman en sy vrou:

Dr. Ernie Mocke oorhandig op 14 November 1988 namens die FAK dié beeldjie aan die skool as deel van die FAK se viering van die Groot Trek se 150 jarige herdenkingsfees.

Die Geweeruitbeelding van die Boet Hough Skietbaan in Tom Naudé se atriektuin.

School crest:

The school crest has a profound meaning and, according to Dr P.A. Conradie, was borrowed from the Naudé family crest, with

special permission from the late uncle Tom Naudé.

The meaning is as follows:

• The castle is the sign of majestic solidity and was usually awarded to someone who successfully defended a castle for his king, or captured it with clever military methods.

• The flag was awarded for a heroic deed.

• The colours mean:

Silver: Peace, patience and a clear conscience.

Blue: Fidelity and sincerity.

Green: Hope, happiness and prosperity.

• Motto: Labor Omnia Vincit – Work conquers all.

Die toegangshek na die skool.

Kanselbybel met leeromslag en die skoolwapen op:

George Knell, een van die eerste groep leerders het tydens die 40-jaar reünie in 1990, namens die oud-leerders, ‘n Kanselbybel aan die skool geskenk.

Castle Gate (Dap Naudé Street):

During the school’s 40th anniversary, the matriculants of 1990 donated towards a new gate as a farewell gift. Dries Kühn was the architect who designed the gate. The gate was officially opened on May 30, 1991. The cadet band, Spogpeloton and choir performed and the gate was officially ‘unlocked’ by the leaders, Hendrik Ehlers and Stephanie van Schalkwyk.

Die Malherbe Borsbeeld in die tuin by ontvangs.

Matriektuin:

In 2012 inisieer die oud-hoofmeisie Kayleigh Spann saam met die VLR-span en beheerliggaam dié tuin. Gr. 12’s se handafdrukke is in sement vasgevang. Ferdie Liddle (2004-2012) het die geweeruitbeelding van die Boet Hough Skietbaan in HTS Tom Naudé se sweis- en metaalbewerkingsentrum in 1988 gemaak. Die ossewa in 2009, aangeskaf deur mnr J.D.P. Liddle is ‘n replika van die gewese ossewa wat aan HTS Tom Naudé geskenk was. Die sementbeeld van Wysheid en Kennis is deur Kayleigh en Ivan Spann se oupa, Gustav, Johannes Spann, geskep. Deur kennis in te win word die mens se perspektief verbreed en word hy/sy verryk, eers dan word wysheid verkry deur die besef hoe min hy/sy weet en hoe groot die Here is. Jeremia 29:11 wat by die ingang verskyn is die hoop-gee vers waarna elke matrikulant daagliks moet draai.

Die gedenknaald wat deur mnr. F.T. Preller onthul is.

Ferdie Preller-Plein:

Op 15 Mei 2024 word die plein amptelik in gebruik geneem. Een van mnr F.T. Preller se haikoes, wat hy tydens sy 70ste verjaarsdag in ‘n bundel aan uitgenooide gaste as geskenk gegee het, is op die steen verewig:

Voortaan sal Tommies wat hul verjaarsdag vier op dié dag, ‘n geskenkie van die skool in die plein ontvang. Hulle kan foto’s by die gerestoureerde voertuie neem, wat in die plein staan.

Tradisies skep ryk erfenis vir die toekoms

Maretha Swanepoel

Tradisies hou ‘n vorm van veiligheid in aangesien dit iets is wat nie net herhaaldelik plaasvind nie, maar ook omdat dit betekenis het en van een geslag na ‘n volgende oorgedra word. Na 75 jaar is HTS Tom Naudé ryk aan verskeie tradisies.

Ossewa
Die wa is in 1883 in Pietermaritzburg volgens die spesifikasies van wyle E.L. du Plessis gebou. Die ossewa is meestal as voorraadwa gebruik en het sy laaste draai in Zimbabwe gemaak toe dit nog Rhodesië was. Daarna is dit gebruik as woonhuis, siekekamer en plek vir aanbidding. Nuwe en ou prefekte word elke jaar op die ossewa ‘in- en uitgespan’.

Kranslegging by Oom Tom se graf:
Vir die 75-jaar-feesvieringe het Oom Tom se agterkleinseun, Tom Naudé, en sy seun, Mateo, saam met die VLR die jaarlikse kranslegging bygewoon.

Gr 8 Inauguration:
The school year begins on a high note with the traditional inauguration of the Gr 8 learners at Uncle Tom Naudé’s grave. After taking the Tommie Oath, they are inaugurated and welcomed by the principal, traditionally to be knighted.

Kaskar:
Barry de Vos is die skepper van die jaarlikse kaskarwedren. Barry vertel dat hy in 1984 by Hoërskool Langenhoven met die konsep na vore gekom het, en dit in 1993 by HTS Tom Naudé geïmplementeer het. “Ek was ‘n jong onderwyser met 27 seuns in my klas. As deel van die geldinsamelingsprojekte moes ons ‘n koekverkoping hou. Die seuns was nie te vinde vir hierdie idee nie, en ons het besluit om van die dieretuin na Hartbeespoort en weer terug te stap, so 30 myl (48,28 km). Ons was die wenners van die kompetisie, en ek is die volgende jaar as geldinsamelingskoördineerder aangestel.”
Trapkarkompetisies was gewild, veral by die verskillende universiteite in die land, en Barry het self ook met ‘n trapkar gery.
“Ek het die idee van ‘n kaskarwedren by ‘n ander skool gesien en trapkarreëls toegepas. Dit was die begin van die kaskar.”

Barry de Vos, die skepper van die jaarlikse kaskarwedren.

Order of Knighthood:
Gr 12 learners are knighted during the Devotion Service at the end of the year at N.G. Noord (Noord-Gemeente Familie van Omgee). They receive a Bible, and the Order of Knighthood Gr 12 is read aloud in church.

Order of Knighthood Gr 12:
You are hereby accepted as a Knight of the Tommie Order, liberated after a five-year apprenticeship at Tom Naudé THS. You are sent forth as a traveller of the world – to explore, to experience, and to conquer. The legacy of Tom Naudé, a Bible, is entrusted to your care. Knowing that the Bible is mightier than the sword, we place you on the road to success. May God accompany you upon your journey through life.

Tommie Tier:
Die Tommie Tier is Tom Naudé se gelukbringer. Hy het reeds in 1994 die lig gesien toe Kobie Pritchard, ‘n bekende dagmoeder in die stad, hom vir die skool gemaak het. Tydens ‘n Interhoërbyeenkoms by die stadion is die pak gesteel, en in 2003 het Kobie nog ‘n Tier gemaak. Op 16 Januarie 2015 is die huidige tierpak by Theatreland in Kaapstad gemaak en na OR Tambo Internasionale Lughawe ingevlieg.

Vir die 75-jaar-feesvieringe het Oom Tom se agterkleinseun, Tom Naudé met die VLR die jaarlikse kranslegging bygewoon.
Die ossewa wat in 1883 gebou en aan die skool geskenk is.
Die 1985 spogpeloton.
Gr. 8-inlywing deur skoolhoof Vanessa Kachelhoffer.
Tommie Tier saam met een van die Tommies.

Hoë gehalte werkswinkel

Maretha Swanepoel

By HTS Tom Naudé word geglo dat tegniese onderwys die sleutel is tot Suid-Afrika se toekoms. Hier word nie net masjiene gebou nie, maar ook mense. Met meer as sewe dekades van trots en prestasie, is Tom Naudé ’n skool waar vaardigheid en dissipline hand aan hand loop. Elke tegniese rigting by Tommies bied ’n unieke pad na sukses, prakties, relevant en wêreldklas.
Daar is drie rigtings waar Tommies kan ingaan.

Meganiese Tegnologie:
• Motorwerktuigkunde: Leerders ontdek hoe petrol- en dieselenjins werk, leer oor transmissiestelsels, verkoeling en onderstelwerk, en doen praktiese instandhouding aan werklike enjins in die werkswinkel.
• Pas en draai: Leerders werk met draaibanke, freesmasjiene en handgereedskap om metaalonderdele akkuraat te vervaardig. Die vak lê die grondslag vir loopbane in werktuigkunde, masjienontwerp en CNC-tegnologie.
• Sweis- en metaalwerk: Leerders leer MIG-, TIG- en boogsweiswerk, asook metaalprojekte, strukture en fabrikasie. Moderne toerusting, veiligheid en praktiese ervaring berei hulle voor vir die werklike wêreld.

Civil Technology:
• Building Construction: Learners learn the principles of construction, blueprint reading, cement mixes, brickwork and formwork. They build physical structures and understand the science behind every wall and foundation.
• Civil services: Learners learn how service networks are designed, installed and maintained, knowledge that is directly applied in engineering and municipal services.
• Woodwork: Learners design and build wooden structures, furniture and formwork, with a focus on geometry and safety.

Elektriesetegnologie::
• Kragsisteme: Leerders leer oor huistoepassings, enkel- en drie-fase stelsels, motors en transformators. Praktiese werk berei hulle voor vir beroepe soos elektrisiëns, installasie-tegnici en ingenieurs.
• Digitale Stelsels: Leerders werk met elektroniese komponente, beheerstelsels en logika-kringe, die basiese beginsels van robotika, rekenaarstelsels en outomatisering.

Matric Results: 2014-2024:

• 2014: 84.17%.
• 2015: 90.8%.
• 2016: 89.1%.
• 2017: 87.5%.
• 2018: 84.21%.
• 2019: 78.63%.
• 2020: 73.26%.
• 2021: 84.1%.
• 2022: 91.75%.
• 2023: 94.7%
• 2024: 94.5%.

Hoogtepunte:
• 9 Maart 1971: Eksaminatorsrapport: A Steenkamp en JJ Saaiman behaal die hoogste punte in die land vir onderskeidelik toegepaste Meganika en Wiskunde.
• 23 Mei 1988: Izak Kenze was one of the top six achievers in technical schools nationwide, during the Science Olympiad.
• 4 Junie 1990: Michiel Cilliers: Sewende in die land onder leerlinge van tegniese skole tydens Wetenskap Olimpiade.
• August 1990: Tom Naudé’s Gr 9 Civil Technology learners participated in a bridge building competition, hosted by the Society of Civil Engineers. Tom Naudé learners took home the first five places as well as seventh place. Tommies built six bridges, the bridge’s abutments of which were designed to withstand rigorous load-bearing tests.
• 11 Augustus 2004: Tom Naudé word aangewys as tweede beste T-TEP skool in die land onder leiding van Dries Eksteen.
• 14 Maart 2008: Tom Naudé word deel van T-TEP Paneelklop en Spuitverf komponent. Die eerste T-TEP skool in Suid-Afrika wat die vak aanbied.
• December 2013: Bianca Lekagane is named the best achiever in Limpopo for Afrikaans First Additional Language during the NSC Marking Session.
• 2015: HTS Tom Naudé Afrikaanse departement is die SAOU Nasionale naaswenner vir die bevordering van Afrikaans as Akademies Taal.

Top gr. 12-presteerdes:
• 2014: Eleanor Reynecke (sewe onderskeidings)
• 2015: Morongoa Mothiba (drie onderskeidings).
• 2016: Jarno Britz (ses onderskeidings).
• 2017: Chris Viljoen (vyf onderskeidings).
• 2018: Swarishang Makgabo (drie onderskeidings).
• 2019: Divan Pieterse (vyf onderskeidings en derde in Capricorn distrik se Top 10 leerders.
• 2020: Cody Collins (drie onderskeidings).
• 2021: Jaco Koekemoer (drie onderskeidings).
• 2022: Hloma Monama (drie onderskeidings).
• 2023: Lehlogonolo Mashishi (een onderskeiding).
• 2024: Jahndré Boshoff (vier onderskeidings).

Tommies skitter ook op die kultuurfront

Maretha Swanepoel

Hoër Tegniese Skool Tom Naudé blink nie net uit op die sportveld en klaskamer nie, maar ook op die kultuurfront.

In 1980 vind die Pietersburg- en Waterbergstreek se Kadetkompetisie op Tom Naudé se terrein plaas. Die Tom Naudé spogpeloton wen die Pietersburgstreek en Hansie Pretorius word aangewys as beste drilsersant. Van hier af was dit net voorspoed vir die spogpeloton wat in 1981 die Verre-Noord Kadetkompetisie vir die derde agtereenvolgende jaar wen.

Tydens die Republiekdagfeesviering in 1983 word ‘n kranslegging by oom Tom se graf in die wildtuin gehou. Die spogpeloton lewer ‘n spog vertoning.

Op 3 September 1983 wen Tom Naudé se spogpeloton vir die vyfde agtereenvolgende jaar die Verre-Noord Kadetkompetisie. Hulle verower vir die tweede agtereenvolgende jaar die trofee vir die beste kadetafdeling in Verre-Noord.

Die Noord-Transvaalse kadetkompetisie vind op 17 September 1983 in Brits plaas en Tom Naudé se spogpeloton eindig vir die eerste keer in hierdie kompetisie.

Later in dieselfde maand behaal Tom Naudé ‘n tweede plek in die Transvaalse Kadetkompetisie finale. Dawie Erasmus word aangewys as beste drilsersant in Transvaal asook die Pietersburgstreek se Drilkompetisie onder leiding van Luitenant André de Beer vir sesde agtereenvolgende jaar. Die volgende jaar word hy weer deur die Tommies gewen.

Op 15 Oktober 1983 vorm Tom Naudé se spogpeloton deel van die Prestige Parade wat ter ere van die Staatspresident in Kerkstraat in Pretoria gehou is. Die parade is op TV uitgesaai. Die spogpeloton is een van drie in die land wat genooi is.

Tydens die begrafnis van die eerste skoolhoof, P. A. Conradie in 1986, het die spogpeloton, teen ‘n stadige pas, die lykswa in die laaste gedeelte van die roete gevolg.

Op 6 September 1986 wen die spogpeloton die Drilkompetisie vir die agtste agtereenvolgende jaar.

Afrikaans Ekspo:

Nasionale wenners:

2007: Callie Naudé (Senior Afdeling – Strokiesprent).

2007: Henk Fourie (Junior Afdeling – Kortverhaal).

2009: Ineke Derks (Junior Afdeling – Kortverhaal).

2009: Esmari van den Berg (Senior Afdeling – Koerantplakboek).

2010: Melandri Brits (Senior Afdeling – Tydskrif).

2010: Lorinda Jacobs (Senior Afdeling – Tydskrif).

2010: HTS Tom Naudé is tweede in die medium skole afdeling.

In 2011 neem gr. 8-10 leerders vir die 10de keer deel aan die Afrikaanse Ekspo. Tom Naudé verwerf 12 goue medaljes, 24 silwer en een brons. Die groepgemiddeld na die provinsiale kompetisie was 80.80% en na die nasionale ronde was dit 78%. Tom Naudé word as naaswenners aangewys.

General Knowledge Olympiad:

In 2011 during the National competition for the General Knowledge Olympiad, Tom Naudé received three silver medals.

Recipients are Ashly Nel (72%), Jan-George Kilian (70%) and Johanno van der Walt (70%). Tom Naudé is in the fifth place for the Top 10 schools.

Afrikaans Olimpiade:

Tom Naudé neem jaarliks aan die Afrikaans Olimpiade vir Juniors en Seniors deel. Hierdie is ‘n nasionale kompetisie vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-leerders.

In 2011 is Alfred van der Merwe (gr. 12) met ‘n gemiddeld van 81.54% aangewys as die algehele wenner in Limpopo vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hy was ook algehele wenner in 2010.

Ook in 2011 is Bianca Lekagane (gr. 9) vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die Limpopo kampioen vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met ‘n gemiddeld van 87% in die nasionale kompetisie.

ATKV Renenaars:

In 2011 het 12 leerders van Tom Naudé deelgeneem aan die interne redenaarskompetisie waarvan vier junior leerders en vier senior leerders gekies is om aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie in Louis Trichardt deel te neem. In 2024 het Katlego Moloto ‘n 10de plek behaal.

Ander Kultuurkompetisies waaraan die Tommies deelneem:

• Radikale Redenaars: Nasionale deelname 2024: Annabelle Oldewage.

• e-BEELDSKOOL: Poësie-afdeling: Nasionale deelname:

Johan Bosch: Afrikaans Huistaal – tweede plek.

Lerato Ramalepe: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – vierde plek.

Marian Friskin: Afrikaans Huistaal – derde plek.

• e-BEELDSKOOL: Opstel-afdeling: Nasionale deelname

Katlego Moloto: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – vierde plek.

• Acapella: Nasionale deelname.

Erica Eloff. Foto: atholestill.com

Erica Eloff het in 1992 in die Verre-Noord Jeugkoor onder leiding van Gisela de Villiers gesing en ook sang by professor Werner Nel studeer. Tans is sy in Oostenryk waar sy woon.

“Dit klink dalk vreemd, maar selfs dinge soos deelname aan drilpeletons en kadetorkes, het my al gehelp met my werk op die verhoog. Ek het lekker herinneringe aan my skooldae by Tom Naudé. Af periodes op die pawiljoen, en die handwerk in die werkswinkels staan uit, asook die spangees by sportbyeenkomste. Ek onthou ook altyd die Engels eerste taal leerders se mengelmoes van Afrikaans en Engels, wat groot pret verskaf het.”

Van krag tot krag in getalle

Maretha Swanepoel

Die skool se leerdergetalle het van 36 tot 1 100 vermeerder in die afgelope 75 jaar.
1950: 36.
1955: 333.
1960: 401.
1965: 800.
1970: 743.
1975: 816.
1980: 770.
1985: 1063
1990: 1064.
1995: 898
2000: 898 (1995)
2005: 770.
2010: 956.
2015: 960 (2013)
2020: 571.
2025: 952.
2026: 1 100.

• Die eerste hoofseun, Schalk Liebenberg (1953-1955) was ook die eerste Tom Naudé-leerder wat voltyds aan ‘n universiteit studeer het. Hy gradueer aan Stellenbosch in siviele ingenieurswese en neem ‘n leidende rol in die uraanverrykingskorporasie, Pelindaba.

HTS se sportgeskiedenis vol gloriebladsye

Maretha Swanepoel

Reeds in Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se vroegste dae was sport ‘n belangrike deel van die skool se identiteit.
In atletiek het die 1967-span geskiedenis gemaak toe hulle vir die eerste keer die Interhoëratletiekbyeenkoms wen – die begin van vele oorwinnings in dié sportkode. Atletiekbyeenkomste teen Afrikaans Seuns Hoërskool was gewild, en in 1982 wen Tommies vir die tweede keer sedert die instelling van dié kompetisie.
During a Pentagon Athletics Meeting at Hoërskool Pietersburg, the Tommie athletes achieved second place overall, and they also hosted the Inter-Union Athletics Meeting for seven leagues of the then Northern Transvaal. The annual Marius Lengton Memorial Athletics Meeting, established in 1986 in memory of Marius who died in 1985, remains a highlight on the sporting calendar.
In 1987 het Tom Naudé geskiedenis gemaak toe hulle die eerste interhoër onder spreiligte aanbied: ‘n middag- en aandbyeenkoms wat die seuns ook gewen het.
Op die rugbyveld het Tom Naudé se naam eweneens legendaries geword. In 1971 wen hulle die halfeindronde van die Administrateursbeker teen Hoër Volkskool Potchefstroom en later die finaal teen Hoërskool Stoffberg van Brakpan met 11 punte. Hiermee het Tom Naudé die eerste tegniese skool geword om dié trofee te wen. Die destydse skoolhoof, P. A. Conradie, het die beker tydens saalopening aan kaptein Slinger Engelbrecht oorhandig.
Several Tommie players and athletes have been included in tournament teams such as the Far North, Cravenweek, Wilde Klawer and Curro Podium over the years.
In addition to athletics and rugby, Tommies have also excelled in sports such as gymnastics, cross country, karate, boxing, golf and wrestling. Today, learners still proudly participate in jukskei, netball and cycling. The u/17 soccer team was named regional winners in 2000, while the u/15 girls jukskei team was crowned national winners in 2012.

Bekende Tommies op die sportveld:
• Retief Goosen (Gholf).
• Dirk de Vos (Springbokrugbyspeler).
• Brian Hermann (Boks).
• Danie Ludick (Springbokrugbykaptein).
• Botha Rossouw (Springbokrugby).
• Frans Ludeke (Cravenweek).
• Grant van Zyl (Boks).
• Nico Joubert (stoei).
• Callie Swart (Springbokgholfspeler).

Botha Rossouw (Springbokrugby).

In the early 2000s, an Abraham Jacobs rugby day took place, named after the 2002 Tommie of the Year who died of a heart attack.
An ever-popular sports tournament is the annual Bosveld Intervarsity, a competition between Tom Naudé and Hoërskool Pietersburg. This competition was started in 1977. Mr Preller officially named it as Bosveld Intervarsity in 1981.
Wedstryde in sportkodes soos skaak, jukskei, boogskiet, fietsry, sokker en hokkie vind gedurende die week voor die rugby- en netbalfinale plaas. Deur die jare is die sportkodes aangepas om beide skole te akkommodeer. Dit is egter nie net die leerders wat deelneem nie. In die vroeë jare het die personeel netbal en sokker teen mekaar gespeel, maar dit is later vervang met rolbal. Oud-leerders speel vandag nog teen mekaar netbal en rugby.
Between 1977 and 1997, the two schools played rugby against each other 27 times, of which Tommies won 14 times and PHS 11 times. Two matches ended in a draw.
However, from 2005 to 2015, the competition was discontinued, until 2016 when Tom Naudé decided to revive this tradition.

Frans Ludeke saam met Ferdie Preller, hoof: 1980-2003.
Tom Naudé se eerste onderwaterhokkiespan.
HTS Tom Naudé se eerste rugbyspan (1950).
Back to top button