GalleriesSchool sportSchools galleriesSport
Aksie foto’s van 1st Tuksreeks
Die 1st rondte van die Tuksreeks het die Saterdag by Hoërskool Pietersburg (PHS) afgeskop. PHS vs Hoërskool Rustenburg.

Volgens Hoërskool Pietersburg se Facebook blad sal die 2nd rondte teen Hoërskool Florida hierdie Saterdag op PHS sportvelde gespeel word.
Die uitslae van die 1st rondte was Saterdagaand alreeds op hul Facebookblad: (PHS se telling is altyd eerste)
Netbal:
0/14A: 8-36
0/14B: 11-21
o0/15A: 21-23
0/15B: 11-20
o/16A: 13-16
0/16B: 14-9
0/17A: 17-7
0/18B: 14-11
0/18A: 24-17 (1st span)
Rugby:
0/14A: 0-15
0/14B: 0-64
0/15A: 36-7
0/15B: 35-0
0/16A: 0-47
0/16B: 5-5
3e Span: 19-0
2e Span: 14-14
1st span: 26-29
Dogtershokkie:
0/14A: 8-1
0/15A: 7-0
0/15B: 2-0
0/16A: 9-0
2e Span: 7-0
1st span: 14-0
Seunshokkie:
o/14A: 0-2
o/16A: 1-2
1st span: 3-1
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!























































































































































