GalleriesSchool sportSportSports galleries

[FOTO’S] Sewesrugby by HTS Tom Naudé

Op Saterdag 10 September het rugbyspanne van 11 skole op die velde van Hoër Tegniese Skool (HTS) Tom Naudé bymekaar gekom om aan die 7’s Rugbytoernooi deel te neem.

Skole wat deelgeneem het is: Tom Naudé, Hoërskool Ben Vorster, Hoërskool Frans du Toit, Hoërskool Merensky, Hoërskool Pietersburg (PHS), die Barbarians, Curro Northern Academy, Hoërskool Piet Potgieter, Hoërskool Ellisras, Hoërskool Louis Trichardt en Hoërskool Ben Viljoen.

Sien die uitslae in Review Weekend.

riana@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button