Community galleriesGalleries
[FOTO’S] Alles vir ‘n bondeltjie liefde saam Elvis Blue en Amazing Grace Fertility Fund
Twee ondernemende vroue en talle helpers het gesorg dat menige Polokwaniër Saterdagaand ‘n genotvolle aand deurgebring het in die geselskap van Elvis Blue tydens sy optrede in die N.G.-Noord Gemeente.
POLOKWANE – Paulien Oosthuizen en Lizani Muller het die aand gereël ten bate van ‘n geldinsamelingpoging vir die Amazing Grace Fertility Fund, ‘n fonds wat hulle gestig het om paartjies te help om behandeling vir onvrugbaarheid te kan ondergaan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








