Caitlin Strydom, Jasevor Varelo en Luke McLaughlin wys hoe hulle hul voete warm hou in die winter.
Marlu Oggioni leer dat handskoene ‘n mens in die winter kan warm hou.
Mia Lee en Lejeanne Visser teken hul sneeumanne wat net in die winter te siene is.
Sumé de Beer spog met haar pienk stewels wat haar op ‘n koue wintersdag warm hou.
Bianca van Niekerk en Duané Venter wys hoe gebreide handskoene hul wange ook warm kan hou.
Jasevor Varelo van Werk en Wen is gereed om sy sneeuman-prentjie te teken by Werk en Wen Kleuterskool.
riana@nmgroup.co.za
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!