Community galleries
FOTO’s: Dié mis vir jou plante is goed
Die woord ‘guano’ is afkomstig van die Quechua-woord wat ‘mis’ beteken en dit verwys na die opgehoopte ontlasting van seevoëls, robbe en vlêrmuise. Dit is egter ook baie goed vir die plante in jou tuin, het lede van die Pietersburg Tuinbouklub verlede Dinsdag geleer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
















