Schools galleries
FOTO’S: Soutpansberg Interhoëratletiekbyeenkoms
Rekords, medaljes en skoolgees kenmerk vanjaar se Soutpansberg Interhoëratletiek waar Merensky Landbou Akademie as algehele wenner uitstap.

POLOKWANE – Die aksie, emosie en gees van die Soutpansberg Interhoëratletiek in foto’s vasgevang 📸 Blaai deur ons gallery en herleef die hoogtepunte van die dag.
Atlete en ondersteuners van Merensky Landbou Akademie, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool Louis Trichardt, Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, Hoërskool Frans du Toit, Northern Academy, Curro Heuwelkruin en Hoërskool Eric Louw het gesorg vir onvergeetlike oomblikke op en langs die baan.
Van rekordbrekers op die baan tot vurige sang en trots in die pawiljoene – elke oomblik vertel ’n storie van deursettingsvermoë en skooltrots.
Moenie die energie en vieringe misloop nie!
Tom Naudé
Eric Louw
Frans du Toit
PHS
Northern Academy
Hoërskool Louis Trichardt
Curro Heuwelkruin

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





































































































































































































