NewsSchool sportSchoolsSport

Sportspanne baklei vir Madeliefie-kroon

PHS se hokkie-, rugby- en netbalgeesdriftiges het behoorlik feesgevier op Woensdag, 2 Oktober.

POLOKWANE – PHS se hokkie-, rugby- en netbalgeesdriftiges het behoorlik feesgevier op Woensdag, 2 Oktober.

Die skool het hokkie-, rugby- en netbalspanne opgemaak uit spelers van gr. 8 tot gr. 11, wat dan te staan gekom het teen die gr. 12- spanne.

Die wenners was as Madeliefies aangewys terwyl die groepe wat nie so gelukkig was nie, as Ma se Liefies ge-kroon is.

Uitslae:

• Seunshokkie – skoolspan 1, gr. 12-span, 0;

• Meisieshokkie – skoolspan 3, gr. 12-span 0;

• Netbal – skoolspan 10, gr. 12-span 5, en

• rugby – gr. 12-span 39, skoolspan 15.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button