NewsSchools

Leerders presteer by Afrikaans Ekspo

Altesame 28 leerders van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het aan die Afrikaans Ekspo se nasionale beoordelingsronde deelgeneem en uitstekend gevaar.

POLOKWANE – Altesame 28 leerders van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het aan die Afrikaans Ekspo se nasionale beoordelingsronde deelgeneem en uitstekend gevaar.

Die ekspo se kategorieë sluit advertensies, musiek en lirieke, poësie, koerantplakboeke-idiome, koerantplakboeke-spotprente, koerantplakboeke-koppe en literêre vertalings in.

Van die 28 leerders wat deelgeneem het, het 17 goud ontvang, agt silwer en twee brons.

Benhardt Gouws van HTS Tom Naudé is baie gelukkig met die brons toekenning wat hy by die Afrikaans Ekspo gekry het.
Benhardt Gouws van HTS Tom Naudé is baie gelukkig met die brons toekenning wat hy by die Afrikaans Ekspo gekry het.
FG Grobler glimlag breed oor die silwer toekenning wat hy by die Afrikaans Ekspo verdien het.
FG Grobler glimlag breed oor die silwer toekenning wat hy by die Afrikaans Ekspo verdien het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button