NewsSchools

Noordskool swem dat die water so spat

Leerders van Laerskool Pie-tersburg Noord het die skool se Waterdag baie geniet

Leerders van Laerskool Pie-tersburg Noord het nie net die skool se Waterdag baie geniet nie, maar het ook baie geleer.

Die Waterdag-byeenkoms is gehou om die leerders aan te moedig om meer aktief te wees en om uitdunrondes te hou vir volgende jaar se swemspan.

“Die byeenkoms het leerders en onder-wysers die kans gegee om te sien waartoe die kinders in staat is.

“Dit het baie van die leerders die kans gegee om hul selfvertroue te bou. Daar is baie kinders wat hul vrees vir water getrotseer en selfs oorkom het,” het Grace Jocobs, ‘n onderwyseres, gesê.

Kosie Fichardt en Jade Whitehead sê mekaar die stryd aan in die swembad.
Kosie Fichardt en Jade Whitehead sê mekaar die stryd aan in die swembad.
Ilze Marx swem rugslag tydens Noordskool se Waterdag.
Ilze Marx swem rugslag tydens Noordskool se Waterdag.
Nicky Postumus is 'n lewensredder tydens Noordskool se Waterdag.
Nicky Postumus is ‘n lewensredder tydens Noordskool se Waterdag.
Martinique Whitehead, Nadine Swart, Giovanni Gaba en Tharé Albrecht is die "lewensredders".
Martinique Whitehead, Nadine Swart, Giovanni Gaba en Tharé Albrecht is die “lewensredders”.
Eslam Mahamed wys dat rugslag vir hom nie te moeilik is nie.
Eslam Mahamed wys dat rugslag vir hom nie te moeilik is nie.
Jankie Scheepers swem volspoed tydens Noordskool se Waterdag.
Jankie Scheepers swem volspoed tydens Noordskool se Waterdag.
Nthabiseng Chuene in aksietydens Noordskool se Waterdag.
Nthabiseng Chuene in aksietydens Noordskool se Waterdag.
Franco Grobler geniet die koel water tydens Noordskool se Waterdag.
Franco Grobler geniet die koel water tydens Noordskool se Waterdag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button