NewsSchools

Leerders ondersteun Kansa by die skool

Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het elkeen R10 betaal om op Donderdag, 17 Oktober gewone klere skool toe aan te trek.

POLOKWANE – Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het elkeen R10 betaal om op Donderdag, 17 Oktober gewone klere skool toe aan te trek.

Dié geld is aan Kansa geskenk. “Dit is lekker om iets goeds te doen vir ander mense.

“Deur elkeen net R10 te betaal, ondersteun ons Kansa en gee terug aan die gemeenskap,” sê Lebogang Baloyi, een van die leerders wat die projek ondersteun het.

MJ Mothapo en Daisy Moroaswi van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, ondersteun die skool se fondsinsameling vir Kansa.
MJ Mothapo en Daisy Moroaswi van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, ondersteun die skool se fondsinsameling vir Kansa.
Lebogang Baloyi, Palesa Molepo, Tebogo Mpai, Kholofelo Thema, Retable Jelele en Lerato Lefoka spog in hulle allerfraaiste uitrustings.
Lebogang Baloyi, Palesa Molepo, Tebogo Mpai, Kholofelo Thema, Retable Jelele en Lerato Lefoka spog in hulle allerfraaiste uitrustings.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button