MunicipalNews

ONDERBREKING van Watertoevoer

Die Mogalakwena Munisipaliteit se aanvanklike kennisgewing rakende die onderbreking van watertoevoer het verander.

MOKOPANE –  Die Mogalakwena Munisipaliteit se aanvanklike kennisgewing rakende die onderbreking van watertoevoer het verander.

Frans Ramolobeng, senior klerk by die Mogalakwena Munisipaliteit, het bevestig dat watertoevoer slegs op Sondag, 29 Maart onderbreek sal word.

Dit is ook bevestig deur Korny Dekker, die DA-wykraadslid van wyk 31, wat gesê het vir veiligheid moet inwoners steeds voorbereiding tref vir ‘n maksimum van drie dae.

Hy het aangebied dat inwoners by hom kan kom water skep, aangesien hy ‘n boorgat het.

 

Vir meer inligting lees bl.14 Bosveld Review

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button