MunicipalNews

Louis Trichardt al langer as 5 dae sonder water

Inwoners van Louis Trichardt (Makhado) het teen Maandag reeds langer as vyf dae nie ’n druppel water gehad nie.

LOUIS TRICHARDT – Inwoners van Louis Trichardt (Makhado) en omliggende woonbuurte soos Tshikota in Limpopo het teen Maandag reeds langer as vyf dae nie ’n druppel water gehad nie rapporteer Netwerk24.

Inwoners is moedeloos en weet nie meer wat om te doen nie.

“Twee weke gelede was daar vir drie dae nie water nie.”

 

Die munisipaliteit verskaf glo water in enkele watertenks, maar inwoners kla dat hulle nie weet waar en wanneer die watertenks beskikbaar is nie.

Luidens ’n antwoord vandeesweek van die Vhembe-distriksmunisipaliteit aan die SBBV word die watertekort veroorsaak deur ’n stukkende pomp. Dit word glo herstel. Die gebreekte pomp veroorsaak dat wateropgaardamme nie vol kan loop nie.

 

Meer inligting sal volg

 

Louis Trichardt’s water woes worsen

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button