Slimkoppe pluk die vrugte
DIE eerste kwartaal het verby gevlieg en puik akademiese uitslae is by die Potgietersrus CVO-skool opgelewer.
MOKOPANE – DIE eerste kwartaal het verby gevlieg en puik akademiese uitslae is by die Potgietersrus CVO-skool opgelewer.
Die top drie akademiese presteerders van gr. 4 tot gr. 12 word kwartaalliks aangewys en die volgende leerders spog met die gesogte prestasie:
Gr. 4 (bo 80%), Edrich de Waal, Amicus de Beer en Wikus Pretorius.
Gr. 5 (bo 90%), Anke Weideman, JF van der Merwe en Jolanie Nel.
Gr. 6 (bo 87%), Danél Hoogenboezem, Nica Pretorius en Alma Kotze.
Gr. 7 (bo 84%) Lené Nel, Corli Pretorius en Illandré Pont.
Gr. 8 (bo 89%), Liezel van Schalkwyk, Martelie van Zyl en Sue Bezuidenhout.
Gr. 9 (bo 86%), Sumé Venter, Limari Genis en Carli Kühn.
Gr. 10 (bo 85%), Louis Boshoff, Christiaan Putter en Mariska Genis. G
Gr. 11 (bo 77%), Ilze-Marie van Schalkwyk, Anja Meyer en Lumari Smit.
Gr.12 (bo 78%), Gerda Goosen, Johan Botha en Léan Lensley.











