Bosveld SportNewsSchoolsSport

Diepseehengel is haar heel grootste passie

JODENE van Wyk, 'n gr. 12-leerder van Hoërskool Hans Strijdom, is op haar gelukkigste in die diep waters van die see met 'n visstok in die hand.

MOKOPANE – JODENE van Wyk, ‘n gr. 12-leerder van Hoërskool Hans Strijdom, is op haar gelukkigste in die diep waters van die see met ‘n visstok in die hand. Diepseehengel is ‘n gogga wat haar reeds op 9-jarige ouderdom gebyt het. Jodene is vir die tweede agtereenvolgende jaar vir die Suid-Afrikaanse diepsee hengelspan gekies waarmee sy ook spog met die gesogte titel as kaptein. Die Nasionale diepsee-hengelkampioenskap vind in Julie by die pragtige Shelly Beach aan die Suidkus van Kwazulu Natal plaas.

Op haar hengel kerfstok het Jodine al sewe jaar provinsiaal gehengel en spog sy met twee jaar as nasionale verteenwoordiger.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button