Local NewsNews

Fotokompetisie finaal om die draai

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) Limpopo se fotokompetisie het Sondag gesluit. Sien die finaliste hier.

POLOKWANE – Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) Limpopo se fotokompetisie het Sondag gesluit.

Tot op hede is bykans 1 400 stemme ontvang. Die finaliste is gekies gebaseer op die hoeveelheid stemme. In die volgende ronde verander die SMS-koste na R5 en die nommer na 36933.

Borge vir die kompetisie is:

• DBV – sterilisasies

• King Pie Lebowakgomo – Mikro skyfies

• Scooters Pizza – Geskenkbewyse

• Mug & Bean – Geskenkbewyse

• Surika Haarsalon – Geskenkbewyse

• Maxi’s – Geskenkbewyse

• Daar is ook ‘n Scooters geskenkbewys vir die selfoonnommer waarvandaan die meeste SMS-stemme ingestuur is. SMS-stemme kan tot 8 Julie ingestuur word waara die wenners bekendgemaak sal word.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button