Local NewsMandela DayNews

Mediclinic se 67 minute vir hoop

Kinders in pleegsorg van Hoop vir Kinders is Vrydag aangenaam verras toe hulle deur Mediclinic Limpopo bederf is met lekkernye sowel as blink nuwe tekkies.

POLOKWANE – Kinders in pleegsorg van Hoop vir Kinders is Vrydag aangenaam verras toe hulle deur Mediclinic Limpopo bederf is met lekkernye sowel as blink nuwe tekkies.

Hoop vir Kinders is ‘n pleegsorgvesting wat saam met Pietersburg Kinder- en Gesinsorg werk.

Mediclinic Limpopo se personeel het Vrydag hul 67 minute vir Nelson Mandeladag aan hierdie kinders bestee.

Dié geleentheid is by Pietersburg Kinder- en Gesinsorg gehou.

Volgens Istha Mcmillan, Mediclinic Limpopo kliëntediens-bestuurder is Hoop vir Kinders se pleegsorghuise ‘n welwillendheidsprojek vir die privaat hospitaal, daarom is hierdie minderbevoorregte kinders Vrydag deur Mediclinic Limpopo bederf.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button