Bosveld NewsLocal NewsNews

Boere kom gesels saam by LIMRPO se jaarkongres

DIE Limpopo Rooivleis Produsente Organisasie (LIMRPO) het verlede Dinsdag hul jaarkongres by Hoeka Toeka in Voorstraat gehou waar verskeie landbousake onder die vergrootglas gekom het.

MOKOPANE – DIE Limpopo Rooivleis Produsente Organisasie (LIMRPO) het verlede Dinsdag hul jaarkongres by Hoeka Toeka in Voorstraat gehou waar verskeie landbousake onder die vergrootglas gekom het.

‘n Nuwe bestuur vir die organisasie is ook aangewys met dr. Henk Visser wat herkies is as voorsitter.

Die ander bestuurslede is: Marinus van Dyk (ondervoorsitter), Wilma Prinsloo (bedryfsbestuurder) en Bertus van Heerden en Japie Els as addisionele dagbestuurslede.

Johann Vosser van Vleissentraal Bosveld en Marius van Tonder van die Vleislapa slaghuis op Polokwane het elk ‘n oorkonde ontvang vir hul toewyding en ywer, asook om lewende hawe transaksies te bevorder in die provinsie.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button