Bosveld NewsCommunity galleriesGalleriesNews
Harte klop warm vir Kansa, ondanks koue
Ondanks die koue weer was Kansa se Relay for Life-projek verlede Vrydag aand van uitkamp, stap en kuier onder die sterre.
Foto's: Ockert van der Westhuizen
MOKOPANE – Ondanks die koue weer was Kansa se Relay for Life-projek verlede Vrydag aand van uitkamp, stap en kuier onder die sterre.
Die 25 spanne se deurnagstap op die rugbyveld van Hoërskool Piet Potgieter het in ‘n goeie gees geskied onder leiding van Andries Hurn wat as voorsitter opgetree het.
Die geldinsamelingsprojek bring ook hulde aan kankerlyers, ondersteuners en geliefdes.
Lees meer in Bosveld Review

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








