Local NewsNews
(LUISTER) Louis was ‘n inspirasie – Matfield
Sy ontmoeting met sy grootste held, Victor Matfield, was een van die oomblikke wat kankerlyer Louis Ungerer (13) gesê het hy sal nooit kan vergeet nie. Matfield het sy medelye en herinneringe oor die ontmoeting met die familie gedeel...
POLOKWANE – Sy ontmoeting met sy grootste held, Victor Matfield, in Julie vanjaar was een van die oomblikke wat kankerlyer Louis Ungerer (13) gesê het hy sal nooit kan vergeet nie en tot sy dood koester.
Louis het vroeg Sondagoggend sy verbete stryd teen bloedkanker, wat hy sedert Januarie beveg het, verloor.
Matfield het sy medelye en herinneringe oor die ontmoeting met die familie gedeel…
Lees meer:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



