GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
(VIDEO) Oosskool seniors speletjiesdag, 12 Nov
Een dag in elke kwartaal hou Laerskool Pietersburg-Oos 'n speletjiesdag. "Die laaste een vir die jaar het altyd 'n Bybelse tema waar alles net oor die Here gaan en ons Hom dank gee," vertel Michelle van der Westhuizen, een van die onderwyseresse.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



















































































