Community galleriesGalleriesLocal NewsNews
Klublede span saam om DBV-diere te bederf
Die German Shepherd Dog Social Club het op Saterdag, 28 November, hul jaareindfunksie gehou. Tydens die geleentheid het hulle 'n oorhandiging van kos, speelgoed en lekkernye aan die Dierebeskermingsvereniging (DBV) gemaak.
Lees meer oor die Klub in Review Weekend

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







