Bosveld NewsNews

TLU SA Noordstreek nuwe bestuurstruktuur

Die bestuur is aangewys tydens die TLU SA Noordstreek se kongres wat op 17 November gehou is.

MOKOPANE – Die nuwe bestuur van TLU SA Noordstreek vir 2016 is verkies en daar word opgewonde uitgesien om nuwe uitdagings in 2016 aan te pak.

Die bestuur is aangewys tydens die TLU SA Noordstreek se kongres wat op 17 November gehou is, met StevenVermaak wat reeds vroeër tydens die TLU SA se jaarkongres as streekvoorsitter herkies is.

Die bestuur is as volg:

• Dagbestuur

Steven Vermaak, streekvoorsitter.

Philippie de Beer, streek vise-voorsitter.

Doors Le Roux, streek-dagbestuurslid.

Stefan Jacobs, streek-dagbestuurslid.

• Streekpersoneel

Drickus Botha, streekbestuurder.

Wilma Prinsloo, streeksektretaresse.

• Streekkomiteevoorsitters

Dewald Eksteen, ekonomies.

Dawid Maree, landelike ontwikkeling.

Steven Vermaak, omgewingsbestuur.

Stephen Hoffman, omgewings-bestuur Sekundi watersake.

Johan de Beer, Jongboer.

Jan Viljoen, plaaslike regering.

Japie Spanio, veiligheid.

Doors le Roux, veiligheid.

Chris Human, veiligheid.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button