Bosveld NewsNews
KRUGIES: Durf aan en volhard
MOKOPANE – Die gr. 7-leerders van Laerskool Krugerpark is Donderdag (3 Desember) tydens hulle swierige prestasie-aand vir hulle harde werk vereer. Dit was ʼn bittersoet geleentheid, want die skool het ook na sewe jaar afskeid geneem van die leerders. Hier volg ʼn video van die klas se laaste lied as Krugies… Hou die week se …

MOKOPANE – Die gr. 7-leerders van Laerskool Krugerpark is Donderdag (3 Desember) tydens hulle swierige prestasie-aand vir hulle harde werk vereer.
Dit was ʼn bittersoet geleentheid, want die skool het ook na sewe jaar afskeid geneem van die leerders.
Hier volg ʼn video van die klas se laaste lied as Krugies…
Hou die week se Bosveld dop vir foto’s van die glans aand.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



