Bosveld NewsNews

Gemeenskap bid saam vir die land

Die alom bekende Heinz Winckler en die spreker van Manne van die Woord, Dawie Spies, het Woensdagaand die gemeenskap met lofsang en prys vir God bekoor.

MOKOPANE – Die alom bekende Heinz Winckler en die spreker van Manne van die Woord, Dawie Spies, het Woensdagaand die gemeenskap met lofsang en prys vir God bekoor.

Sáám is daar gebid vir reën, vrede, besighede en vir die boere van die land.

 

Lees meer in die volgende uitgawe van die Bosveld Review

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button