Bosveld NewsEntertainmentLifestyleNews
Kom toets skietvernuf by HPP-klub
Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se Luggeweerskietklub is opsoek na nuwe talent

MOKOPANE – Kom lê aan en korrel saam met die skuts van die klub in die stoeisaal in Fouriestraat.
Hoërskool- asook laerskoolleerders is meer as welkom.
Die lede oefen Woensdae en Vrydae vanaf 14:00 vir.
Vir verdere inligting kontak Willem Klemp by 072 845 3691 of vir Anne-Marie Steyn by 083 310 8776.




