POLOKWANE – Laerskool Pietersburg (PLS) spog met nege nuwe leerkragte wat hierdie jaar by die skool aansluit.
Die nuwe personeel is:
• Celest Lange – gr. 3.
• Yvette Engelbrecht – gr. 1.
• Chrizette Snyman – gr. 3.
• Mieke Schroeder – gr. 2.
• Christi Thyse – gr. 3.
• Wilmien Lee – gaan wiskunde vir gr. 4-leerders aanbied.
• Christelle Barnard – gr. R.
• Cindy Pieterse – gr. 6 (sy is nog nie by ‘n spesifieke vakgebied ingedeel nie).
• Armand Pansegrouw – gaan by die gr. 5-leerders se sportafrigting betrokke wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



