Bosveld NewsNews
Is jou besonderhede in die gids vir 2016?
Die Mokopane Besigheids-kamer doen 'n beroep op die gemeenskap asook besighede wie se kontakbesonderhede foutief in die 2015/2016 gids geplaas is, of wie se besonderhede nie in die nuutste uitgawe verskyn het nie om die Besigheidskamer te kontak vir die regstelling daarvan.

MOKOPANE – Die Mokopane Besigheids-kamer doen ‘n beroep op die gemeenskap asook besighede wie se kontakbesonderhede en adresse foutief in die 2015/2016 gids geplaas is, of wie se besonderhede nie in die nuutste uitgawe verskyn het nie om die Besigheidskamer te kontak vir die regstelling daarvan by (015) 491 8458.
Neem kennis die kantoor ure van die Besigheidskamer is van 08:00 tot 13:00.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



