
POLOKWANE – Suikerbekkie Kleuterskool het vanoggend ‘n sprokiesdag gehou waar kleuters en onderwysers soos ‘n bekende karakter van ‘n storie kon aantrek.
Daar was talle karakters, van Spiderman tot Fiona van Shrek en nog vele meer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
















