MOKOPANE – Die Mokopane Besigheidskamer se Algemene Jaarvergadering is verlede Donderdag by die Honeyball gehou waar Rico Honeycomb die gaste se kennis rakende die hervorming en implimentering van die pensioenfondswetgewing opgeskerp het en die nuwe bestuur aangewys is.
Die nuut verkoosde bestuur is: Andy Goetsch (President), Hilary Knight (eerste Vise President), Piet de Bruyn (tweede Vise President), Dalene van Eyk (Tesourier), Francois Du Toit, Elize Jordaan, Elaine Jansen van Rensburg, Corinus Du Toit, Ford Winnertz, Lunessa Joubert en Rico Honeycomb.
Die Besigheidskamer bedank Varia Blouster vir die borg van die geleentheid.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.