
POLOKWANE – Ruca die brandweerman ‘n bekende gesig by vele skole en kleuterskole in die stad het Maandagoggend by die kleuters van Oosskool gaan kuier.
Hy het die kleuters se aandag behoorlik geboei met hope aksie terwyl hy hul meer oor brandveiligheid en brandbestryding geleer het.
Sien meer foto’s van sy besoek
Lees meer oor Ruca: ‘Brandweerman Ruca’ is ‘n passie vir Rouan

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



















