NewsSchools

Oulike skoeisel aan kleutervoete

Reënstewels en allerhande snaakse en interessante skoene is Vrydag op Suikerbekkie Kleuterskool se terrein gesien toe die kleuters vrye teuels gehad het om skoene van hul keuse aan te trek. Suikerbekkie bied gereeld pretdae aan om die skooldae interessant te maak. Leerders betaal elk R5 betaal om die skoene van hulle keuse aan te trek …

Reënstewels en allerhande snaakse en interessante skoene is Vrydag op Suikerbekkie Kleuterskool se terrein gesien toe die kleuters vrye teuels gehad het om skoene van hul keuse aan te trek.
Suikerbekkie bied gereeld pretdae aan om die skooldae interessant te maak. Leerders betaal elk R5 betaal om die skoene van hulle keuse aan te trek en die geld word aangewend om toerusting en ander benodigdhede vir die skool aan te koop.

Liam Venter met sy oulike Knikkie (Noddy)-skoene. Regs: Foto’s:  Leandri van Schalkwyk Heyneke Kriel spog met helderkleurige veters tydens Suikerbekkie Kleuterskool se pretdag.
Liam Venter met sy oulike Knikkie (Noddy)-skoene.
Regs: Foto’s: Leandri van Schalkwyk
Heyneke Kriel spog met helderkleurige veters tydens Suikerbekkie Kleuterskool se pretdag.

LEANDRI VAN SCHALKWYK
>>leandri.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button