Bosveld NewsNews
VLU beloon hul Aandsterre
Die VLU se aandstertak het verlede Donderdag sy lede beloon vir hulle harde werk en deelname aan die verskeie VLU-projekte verlede jaar. Die volgende trofeë is toegeken:
MOKOPANE – Die volgende trofeë is toegeken:
Fotografie: Monica Human (eerste), Madelain Uys (tweede) en Gretha du Plessis (derde).
Gebak: Monica Human (eerste), Riki Lourens (tweede) en Rina Holtzhausen (derde).
Masjienwerk: Connie Smit (eerste), Mari Blignaut (tweede) en Marina Groenewald (derde).
Hekel en Brei: Gretha du Plessis (eerste), Riki Lourens (tweede) en Connie Smit (derde).
Handvlyt en Kuns: Riki Lourens (eerste), Rina Holtzhausen (tweede) en Elsie Bekker (derde).
Blommerangskikking: Riki Lourens en Monica Human die eerste plek en die trofee.
Algehele wenner: Riki Lourens.
Toplid van Jaar: Elsie Human (Ouma Ella).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






