NewsSchools

Tommie ‘Tiertjie’ veilig tuis na ontvoering

Dit was 'n week van pret, geesvang en opgewondenheid voor die BB Motor Group Bosveld Intervarsity-beker Saterdag afskop.

POLOKWANE – Die hoofleiers van Hoërskool Pietersburg (PHS) het HTS Tom Naudé se gelukbringer, Tiertjie asook ‘n hoofleier, Woensdagoggend ontvoer.

Met ‘n kreet om te wys hulle is nie bang nie skreeu Tom Naudé dat PHS vir geen oomblik moet dink Saterdag se wedstryd gaan maklik gaan wees nie.  (kyk video onder)

Die leerders het ook soos beseerde Pieties aangetrek want hulle glo daar gaan Saterdag baie beserings wees.

Lees meer oor die geesvangweek in Review Weekend.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button