Bosveld NewsNews

Rubriekskrywer vier mylpaal huweliksherdenking

Bosveld Review se rubriekskrywer, Corinus du Toit en sy beter helfde, Maria, het Sondag hulle veertigste huweliksherdenking by The Honeyball in Hoogestraat saam familie en vriende gevier.

MOKOPNE -Hulle is die trotse ouers van twee seuns, ‘n dogter en sewe kleinkinders. Corinus is ook ‘n bestuurslid van die Mokopane Sakekamer, voorsitter van die NG Moedergemeente se kerkraad en aangewese DA kandiaat in die Waterbergdistrik.

Hierby foto’s van hulle mylpaalherdenking:

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button