Community galleriesGalleriesLocal NewsNews

[FOTO’S] Braai Knights gala-aand by Limpopo Toyota

Verskeie deelnemers en hul ondersteuners het die gebeurtenis bygewoon

POLOKWANE – Die Limpopo Toyota Knights Braai Kompetisie Gala-aand het Vrydag, 30 September by Limpopo Toyota plaasgevind. Verskeie deelnemers en hul ondersteuners het die gebeurtenis bygewoon waar Jacques Mouton, Blomtrein en Juba opgetree het. Martin Kobald was ook deel van die aand se verrigtinge.

maretha@nmgroup.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button