GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

[FOTO’S] Oosskool Kontrei-Fees

Oosskool het Saterdag, 15 Oktober ‘n Kontrei-Fees aangebied.

Sien ‘n paar foto’s van die dag onder:

Die aktiwiteite gedurende die dag het ingesluit:

  • ‘n 5km en 10km draf.
  • ‘n Kolwyntjie Versiering Kompetisie.
  • ‘n Dames Kuier saam gewilde Kokkedoor deelnemer, Johnny Hamman en gesondheids intrukteur, Christine Venter.
  • ‘n Osbraai dag met ‘n spesiale optrede deur Matthys Roets, Anna Davel en Matthys Maree.

Lees meer in Review

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button