
POLOKWANE – Geliefde Skoolhoof van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, Piet Holtzhausen, het Saterdag sy 60ste verjaarsdag gevier en die leerders en personeel het vir ‘n klein voorsmaakie gesorg toe hulle hom Vrydagoggend met ‘n koorsang verras het.
Daarna is ‘n skyfievertoning voorgesit en het Mnr Holtzhausen en sy personeel aan kolwyntjies in die personeelkamer gesmul. Dit was vir hom ‘n lekker verrassing en hy het almal wat die dag so spesiaal gemaak het bedank vir hul moeite.
Hier is brokkies van die verjaarsdagvieringe:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



