NewsSchools

Oosskool hou makietie

Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het op 12 Januarie 45 jaar oud geword en Dinsdag dié mylpaalverjaardag gevier. Elke leerder het ‘n heerlike kolwyntjie met suigstokkie gekroon gekry. Storie en foto’s: Marki Franken >>marki.observer@gmail.com  

Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het op 12 Januarie 45 jaar oud geword en Dinsdag dié mylpaalverjaardag gevier. Elke leerder het ‘n heerlike kolwyntjie met suigstokkie gekroon gekry.

Storie en foto’s: Marki Franken
>>marki.observer@gmail.com

Graad 6-maats, Jorden Vogel en Franco le Roux.
Mea Swart is in graad 3.
Leandra Mynhardt, graad 5-wiskundeleerkrag, dra kolwyntjies aan.
Ouboet Philip van Rooyen is in graad 2 en hou ‘n ogie oor sy boetie, Fritz.
Graad 5-leerders, Rouxlé Jansen van Rensburg, Elrica Quin en Mienke Becker is trotse Osies.
Lawwe pret met kolwyntjies. Emma Swamers, Ansonel Venter en Ammmerie Jansen van Vuuren is in graad 6.
Phuti Selolo en Alta Potgieter, beide in graad 5.
Suné du Preez en Mariska Fourie is in graad 2, terwyl Alyssa Botha in graad 3 is.
Cherize Myburgh in graad 2 is mal oor kolwyntjies.
Tumi Magagane in graad 7 geniet dit om ‘n Osie te wees.
Graad 7-leerders Koena Makgoka, Heinrich Kuhlman en Mark Taylor glo in Oosskool se waardesisteem.
Mea Swart is in graad 3.
Hugo du Plessis, graad 2, vier Oos­skool se verjaardag met ‘n soethappie.
Tanya Ras in graad 2 geniet die suigstokkie op haar kolwyntjie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button