NewsSchools
Oosskool se storie – van toeka tot nou
Op 12 Januarie 1972 is Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se deure geopen. Die skool was oorspronklik gebou vir 250 leerders en het net tien klaskamers gehad, maar so gebou dat dit gemaklik vergroot kan word. Die spogskool bestaan vandag uit 47 klasse, 1 288 leerders en sowat 60 personeellede. ‘n Fotobeeld wys hoe die skool oor …

Op 12 Januarie 1972 is Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se deure geopen.
Die skool was oorspronklik gebou vir 250 leerders en het net tien klaskamers gehad, maar so gebou dat dit gemaklik vergroot kan word.
Die spogskool bestaan vandag uit 47 klasse, 1 288 leerders en sowat 60 personeellede.
‘n Fotobeeld wys hoe die skool oor 45 jaar gegroei het en vandag byna uit sy nate bars.
Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com














At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



