Darius Booysen, een van die seerowers op kaptein Jack Sparrow se skip.
MOKOPANE – Sneeutjie het die gehoor op ‘n wêreldreis geneem, opsoek na haar waardes.
Die nuwelinge is na afloop van die konsert na die vierkant waar hulle ingehuldig is, en nou ware gr.8 Piet Pot leerders is.
Foto’s van die aand se pret
Janus Taljaard vertolk die rol van Jonathan van Radio Raps.Simoné Jonker, Nachelle Beetge en Johanco Welgemoed as Spieëltjie, Sneeutjie en Jack kry koud in die Noordpool.Kersvader verduidelik aan Sneeutjie dat sy haar familie in die Noordpool moet los.Shamaine Morotoba en Neo Seodisha leer hul klasmaats van ‘excellence’.Darius Booysen, een van die seerowers op kaptein Jack Sparrow se skip.