POLOKWANE – Marnè Ebersohn Akademie spog met ‘n reeks top atlete wie by die onlangse Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys (BCVO) Noord Transvaal Atletiekbyeenkoms uitgeblink het.
Die byeenkoms het in Mokopanie plaasgevind en het gedien as ‘n kwalifiserende rondte vir die atlete om hul Suid-Afrikaanse kleure te verwerf.

Die uitslae hiervan sal later in die jaar bekend gemaak word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



