Local NewsNewsSchools
Marais moedig kinders aan om te stoei.
Marais Hatting is 14 jaar oud en stoei al sedert hy sewe jaar oud was.

POLOKWANE -Hy moedig ander aan om betrokke te raak in dié sport, want dit is goed vir algemene fiksheid en jy kan selfs na verskillende lande reis om aan kompetisies deel te neem.
Hy vertel dat die sport nie net help met balans nie, maar ook die ontwikkeling van liggaamsbeheer.
“Dit is ‘n sport wat jy van klein tyd af kan beoefen en dit bring ook selfs na skool steeds die geleentheid vir mense om in die sport deel te neem,” vertel hy.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



