NewsSchools

[VIDEO/FOTO’S] Kleuter atletiek by Werk en Wen

Die kleuters van Werk en Wen Pre-Primêre skool het op Woensdag 1 Maart hul ouers en onderwysers vermaak met atletiek uit die boonste rakke.

Ouers wag vir die jong atlete by die by die wenstreep

riana@nmgroup.co.za.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button