NewsSchools
Herfsfeetjies, bome omskep skool in fantasiewêreld
Herfs het in al sy kleureprag aangebreek en die kleingoed van Suikerbekkie Kleuterskool het dié seisoen Vrydag gevier deur gepaste kleure en klere aan te trek. Kinders in kamoefleerdrag, herfsfeetjies en bome vol herfsblare het op die skoolterrein baljaar en die hele dag in ‘n herfsfantasie omskep. Die kleuters het deur die week meer oor …

Herfs het in al sy kleureprag aangebreek en die kleingoed van Suikerbekkie Kleuterskool het dié seisoen Vrydag gevier deur gepaste kleure en klere aan te trek. Kinders in kamoefleerdrag, herfsfeetjies en bome vol herfsblare het op die skoolterrein baljaar en die hele dag in ‘n herfsfantasie omskep.
Die kleuters het deur die week meer oor plante en sade geleer en die rol van herfs in die natuur bespreek wat as inspirasie vir die herfspret gedien het.
Storie en foto’s: THINUS DU TOIT
>>thinus@observer.co.za








At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



