Bosveld NewsLocal NewsNews

Krugies se trommies trap fyn en fraai en skop hoog

Die span het tydens die skool se rugby- en netbaldag hulle roetines vir die skare gewys

MOKOPANE – Die trompoppies van Laerskool Krugerpark het onlangs die toeskouers bekoor met hulle passies.

Hulle het ook kans gekry om onlangs hulle erekode af te lê.

Die afrigters is vanjaar Martie Viljoen en Abea Kekana. Angelique Jansen van Vuuren is as die hoofleier van die groep gekies.

Lees meer oor die trompoppies:
Trofeë vir Krugies se trompoppies

Trompoppies pluk die vrugte van harde werk tydens Day of Stars

Krugie trompoppies lê eed af

Die groep is tans hard aan die werk vir hulle eerste kompetisie wat op 22 April by Hoërskool Noorderland in Polokwane plaasvind.

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button